Episode 28 x Ruan Wessels x Dronk En Danig, Cradock Se Spookstories En Sy Liefde Vir Skateboarding

Published: Sept. 4, 2021, 5 a.m.

b'

Episode 28. 

\\n

Vandag praat ons met die bekende Ruan Wessels en baie van julle sal hom herken as Morn\\xe9 van Binnelanders en Rikus van Hoofmeisie. In hierdie episode cover ons heelwat van Ruan se digbundel \\u201cDronk en Danig\\u201d en hoe hy met sy digkuns begin het asook sy liefde vir skateboarding en \\u2018n paar lekker stories wat jou sal laat lag. 

\\n

Geniet hom. 

\\n

Ruan Wessels 

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/ruanwessels08/ 

\\n

USN 

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/usnsa/ 

\\n

Dronk en Danig Album: https://open.spotify.com/album/0H1EglE2JauYRqg2GTfMNU?si=ntHAarzmTJqZjzC48H91-A&dl_branch=1 

\\n

My Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
\\n(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!) 

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za

\\n


\\nMy Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...

\\n


\\nMy Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...

\\n


\\nRode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
\\n

'