b'
Ons chat vandag met Ruan Graaff, die guitarist vir Jo Black, die producer van Dee Graaf Production en mede MMA liefhebber.
\\nEk en Ruan gesels oor \'n hele paar dinge en een van daai dinge is hoe dit is om vir die welbekende Jo Black as guitarist op te tree, hoe dit is om saam op toer te gaan en hoe dit is om vir hom te werk.
\\nRuan het ook al saam met ander bekendes soos, Bouwer Bosch, Roan Ash, Majozi en Peach Van Pletzen gewerk en hy is \'n moerse fan van MMA.
\\nRuan Graaff
\\nInstagram: https://www.instagram.com/g_r_a_a_f_f/
\\nDee Graaff Productions
\\nWebsite: https://deegraaffproductions.com
\\nInstagram: https://www.instagram.com/deegraaffprod/
\\nMy Favourite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron\\u200b (gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)
\\nDie Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za\\u200b
\\nMy Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...\\u200b
\\nMy Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...\\u200b
\\nRode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.\\u200b
'