Episode 25 x Q-man #2 x Die Nuwe Boer Cola, Hoe Bekendes 'N Nuwe Audience Na Boks Toe Bring En Social Media As 'N Drug.

Published: June 19, 2021, 10 a.m.

b'

Ons het die voorreg gehad om weer vir  Q-MAN op die podcast te h\\xea en hierdie Episode is net nog meer interessant as die vorige een.  

\\n

Ons praat oor die nuwe Boer Cola van Boer Bier wat gelaunch het hierdie week, wat ons dink van die Youtubers wat nou in die boxing game ingaan en hoe slim hulle is deur om miljoene mense te entertain en dan ook Boxop, Jack Parrow se klappe, Positiewe en Negatiewe gevolge van Social Media en dan so bietjie oor Jag en Serial Killer Netflix series.

\\n

Timestamps:  

\\n

Intro - Kakpraat 101  

\\n

0:45 - 20:09

\\n

Boer Cola 

\\n

20:10 - 25:44

\\n

Wanneer is genoeg genoeg wanneer jy iemand op Social Media vir iets vra 

\\n

25:45 - 40:34

\\n

Hoekom ek die podcast begin het 

\\n

40:35 - 50:09

\\n

Hoe bekendes \\u2019n Nuwe Audience na Boks toe bring en BOXOP 

\\n

50:10 - 1:36:38J

\\n

ack Parrow se klappe 

\\n

1:36:39 - 1:39:37

\\n

Positiewe en Negatiewe gevolge van Social Media 

\\n

1:39:38 - 1:54:11

\\n

Serial Killers en Netflix series 

\\n

1:54:12 - 2:05:13

\\n

Praat so bietjie oor Jag (maar nie een van ons twee jag nie) 

\\n

2:05:14 - 2:24:58

\\n

Nog Kak Praat 

\\n

2:24:59 - 3:00:00

\\n

Q-MAN 

\\n

Facebook: https://www.facebook.com/qmanjvr

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/__qman__/

\\n

Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCfY9JeGTR57wEcyTYc7fcyA/featured 

\\n

Boer Bier 

\\n

Website: https://boerbier.com 

\\n

Harrier Whiskey: https://www.takealot.com/harrier-whisky-750ml/PLID40687720  

\\n

My Favorite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
\\n(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
\\nMy Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
\\nMy Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
\\nRode PodMic : https://www.takealot.com/rode-dynamic-podcasting-microphone/PLID72155405.
\\n

'