Episode 23 x Thomas Hollier x Wanneer Jy Alles Verloor, #EkHetJouBuddy en Tollie Merch.

Published: March 17, 2021, 3 p.m.

b'

Ons het \'n baie diep gesprek met Thomas waar ons praat oor "ONS" as mans wat sukkel om te praat oor ons probleme. In hierdie Episode praat ons ook hoe belangrik dit is om \'n beste vriend in jou lewe te h\\xea met wie jy oor enige iets kan praat en ook hoe AMAZING die Here werk in ons almal se lewens en dat Hy altyd met ope arms vir ons staan en wag, maak nie saak hoe v\\xear jy van die pad af gedwaal het nie.   

\\n

Verder raak dit baie diep en ons alby raak bietjie emosioneel soos wat ons verder gesels.  

\\n

Ons wil ook net dankie s\\xea aan vandag se SPONSOR dit is ons vriende van Tollie Clothing. As julle vir julle enige iets van hulle reeks wil bestel kan julle op die link klik hieronder.   

\\n

TOLLIE 

\\n

Website: https://tollieclothing.com

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/tollie_sa/ 

\\n

Al die links waaroor ons praat en wat in die podcast is, is hier onder :  

\\n

BOPLAAS 

\\n

Website: https://www.boplaas.co.za

\\n

Instagram: https://www.instagram.com/boplaaswines/ 

\\n

THOMAS HOLLIER 

\\n

Facebook: https://www.facebook.com/thomas.hollier.3 

\\n

My Favorite Music Licensing Site : https://soundstripe.com?fpr=vanekron
\\n(gebruik die coupon "EKRON" vir 10% af op \'n maandelikse of jaarlikse subscription!)  

\\n

Die Main Lig Wat Ek Gebruik : https://www.godox.co.za
\\n

\\n

My Kamera : https://www.outdoorphoto.co.za/sony-a...
\\n

\\n

My Lens : https://www.outdoorphoto.co.za/sigma-...
\\n

\\n

Neewer Microphones : https://www.amazon.com/Neewer-Profess...
\\n

\\n

Shure Microphone : https://www.takealot.com/shure-sm58-l...
\\n

'