Episode 2 x Matthew Oberem & Markus Van Der Merwe x Die Warm Een

Published: June 13, 2020, 8:45 p.m.

b'

Ons het julle vrae beantwoord terwyl ons \'n paar warm souse toets en dit raak nogals rof(wat die souse aan betref)
\\n
\\nHier is \'n lekker podcast sessie wat julle saam julle vriende kan geniet asook om ons beter te leer ken.
\\n
\\nOns doen ook \'n giveaway aan die einde van hierdie maand, so tag julle vriende in die comments hier onder, like en share die video.
\\n

\\n

As jy lus is vir \'n paar lekker brand souse kan jy dit by jou local Spar gaan kry :
\\n
\\nSPAR : https://www.spar.co.za/Home
\\n
\\nEn vir die wat die DarlingBrew bier wil probeer :
\\n
\\nTOPS at SPAR : https://www.topsatspar.co.za/Home
\\nDarling Brew : https://www.darlingbrew.co.za

'