Episode 19 x Adriaan Venner Scheepers x XOTV As 'N Creator Platform, Trips Wat Gecancel Is a.g.v Corona En Vlogs In Die Toekoms.

Published: Jan. 3, 2021, 9 a.m.

b'

Ons gaan bietjie in diepte oor XOTV as \'n creator platform en hoe die platform werk om jou as \'n creator te beskerm. Die COO van XOTV het \'n trein van London af gevat om my "Donovan" te ontmoet in Parys om met my te gesels oor die platform.

\\n

As julle belangstel om meer te weet oor XOTV kan julle gerus vir Adriaan kontak.

\\n

XOTV - https://xotv.me

\\n

Adriaan se socials :

\\n

Instagram - https://www.instagram.com/adriaanvenner/

\\n

XOTV - https://xotv.me/channels/40-adriaan-venner-scheepers

\\n

Email - help@xotv.me.

'