Episode 17 x Carl Schutte x Die Dae Van 'n Jeugpastoor, My Heel Eerste Video Shoot En Die Mooiste Beskrywing Van Liefde.

Published: Dec. 24, 2020, 1:26 p.m.

b'

Op vandag se episode drink ons bietjie \\u2019n Lang Piet koffie en ons gesels oor coffee roasters. Carl praat van \\u2019n Brown Cow wat hy al gedrink het by Irene farm wat basically coke en melk is en ek verduidelik vir hom wat \\u2019n Katemba is \\u201cCoke en RooiWyn\\u201d

\\n

My heel eerste video wat ek ooit in my lewe geshoot het was saam met Carl gewees vir die kerk. Ek sal die video aan die einde van die podcast speel.

\\n


'