Episode 16 x Heinrich Ahlers x Fly Fishing By Dullstroom, Die Uitvoer Van Druiwe En Wyn En Sy Groot Kar Ongeluk.

Published: Dec. 22, 2020, 4 p.m.

b'

Ons praat oor fly fishing by Dullstroom en \\u2019n ou spotprent van my Oupa Grooitjie wat in Dullstroom-In hotel hang.

\\n

Vir die van julle wat nie weet nie, Heinrich is my Oom, maar ek het hom nog nooit Oom genoem nie. Hy is \\u2019n oud Eldoraigner en het in 1997 Matrikuleer. Hy het baie goeie rugby gespeel en was ook maar lekker stout op skool.

\\n

Hy het op 23 af Kaap toe getrek en vir MSC gaan werk en hy gee \\u2019n paar pointers vir die van julle wat wil besluit om van een plek na \\u2019n ander plek toe te trek. Hy is nou al \\u2019n hele paar jaar deel van die Van Der Vyfer Transport Span en hy doen die bemarking by die container kant.

\\n

Hy het ook \\u2019n baie groot ongeluk gehad waar hy sy nek op twee plekke gebreek het en die Dr. het ges\\xea hy sal nooit weer kan loop nie.

\\n

VDV Transport website - https://vdvtransport.co.za

\\n


'