Episode 15 x Tristan Van Schalkwyk x N Lekker Koppie Starbucks Koffie, Ons Planne Vir FKNxMAN en Gaming.

Published: Dec. 21, 2020, 9 a.m.

b'

Ons open vandag se Podcast met \\u2019n lekker koppie koffie van Starbucks. Daar word gepraat oor vintage items wat mens kan erf of by antieke winkels koop en Tristan proe een van die whiskeys wat ek in die studio het.

\\n

Ek het ook agter gekom ek se ongelooflik baie uhmmm\\u2026 So daar is \\u2019n uhm counter vir julle.

\\n

Verder praat ons eintlik net \\u2019n klomp K@K.

'