Episode 13 x Iwan Sipsma x Neurofisiologie, Die Lewe En Baie Lekker Whiskey

Published: Oct. 7, 2020, 4 p.m.

b'

Iwan is \'n Neurowetenskaplike wat spesialiseer in kognitiewe ontwikkeling en op hierdie episode verduidelik hy hoe hy tot die besluit gekom het om dit te gaan studeer en dan gesels ons net oor die lewe en geniet \'n hele paar interessante whiskeys.   

\\n

Iwan het ook \'n hele paar grade wat ek hieronder gaan lys:  

\\n

*BSc Mensfisiologie en Mikrobiologie double major saam met Sielkunde 

\\n

*Honneurs in Mensfisiologie spesialiseer in Neuro 

\\n

*Hy is nou besig met sy Meesters(MSc) in Neurofisiologie spesialiseer in cognition/kognitiewe ontwikkeling  

\\n


\\n

Die whiskeys wat ons gedrink het :  

\\n

*Jack Daniels Single Barrel Select - https://www.takealot.com/jack-daniels-single-barrel-tennessee-whiskey-750ml/PLID40724361  

\\n

*Boplaas Whisky - https://www.boplaas.co.za/product/boplaas-single-grain-whisky-brandy-cask-finish/  

\\n

*Heimer Whisky - https://barkeeper.co.za/product/heimer-single-grain-750ml/  

\\n

*White Walker by Johnnie Walker - https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/whisky/whisky-blends/johnnie-walker-white-walker-limited-edition-1-x-750-ml-/p/000000000000376192_EA  

\\n

*Johnnie Walker A Song Of Fire - https://www.onedayonly.co.za/the-song-of-fire-and-ice-whisky.html  

\\n

*Balblair - https://www.whiskybrother.com/collections/balblair-single-malt-scotch-whisky 

\\n

Hier is die link vir ons GO Fund Me page :  https://gogetfunding.com/bietjie-lief...

'