Episode 11 x Martin Smith x Troues Word Geskuif Na 2021, Ons Kinder Dae En Alles Wat Jy Op Youtube Kan Leer.

Published: Aug. 18, 2020, 7:30 p.m.

b'

Martin a.k.a MJAS/MJAZ praat oor hoe hulle hulle troue moes skuif, nie net een keer nie, maar twee keer a.g.v die lockdown. Verder praat ons oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix en hoe moeilik dit is vir ons in Suid-Afrika om \'n Youtube Channel te hardloop (Spesifiek VLOGS).

\\n

Ons praat ook so bietjie oor ons kinder dae en hoe lekker ons kinder lewe vir ons was.

\\n

Hier is die link vir ons GO Fund Me page :  https://gogetfunding.com/bietjie-liefde-vir-die-manne-met-groot-drome/

'