b'
Ons begin hierdie Episode met \'n glasie Four Roses Bourbon en Boplaas Whiskey en dan gesels ons oor Ryan Reynolds se Gin en die amazing advertensies wat hulle maak vir sy company.
\\nEdmundt vertel ons ook van sy opgewondenheid oor hy wat Pa word en dat hy en Karli nie kan wag om hulle klein liefde in die w\\xeareld in te bring nie. Ons het gelag oor Ryan Reynolds se commercials wat hy maak vir Aviation Gin en ons praat oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix.
\\nAlles waaroor ons gepraat het se links is hieronder.
\\nAviation Gin Commercials : https://www.youtube.com/watch?v=MgM-ny6Gxvs
\\nBoplass Whiskey : https://www.boplaas.co.za/product/boplaas-single-grain-whisky-brandy-cask-finish/
\\nFour Roses Bourbon : https://fourrosesbourbon.com
\\nRoyal Rhino Cream : https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/liqueurs/creams/the-royal-rhino-liqueur-1-x-750-ml-/p/000000000000384070_EA
\\nJeremy Siers : https://www.youtube.com/user/JeremySiers
\\nVillage Bistro : https://www.villagebistro.co.za/home Faithful To Nature : https://www.faithful-to-nature.co.za
'