Die Geval Van Jessica En Die Valhalla Spookhuis.

Published: Oct. 7, 2021, 5 p.m.

b'

Welkom by Episode 1 van Donker Donderdae!   

\\n

Ons open hierdie reeks met \'n paar gevalle wat met MY gebeur het en ek begin sommer by die "Geval Van Jessica" by my Tannie se huis in Montana en dan ook \'n paar dinge wat ons as vriende experience het by JD se huis (die huis wat daar baie overklaarbare dinge al gebeur het.)   Geniet hom.  

\\n

Stuur vir ons \'n email na fknmanofficial@gmail.com as julle wil h\\xea ek moet oor iets spesifiek praat OF as julle julle eie spookstorie het wat ek kan vertel.

'